Our Beach Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Gaste moet hul eie badhanddoeke en strand-/swemhanddoeke saambring.
- Watertenks is beskikbaar, wat in die huis ingeskakel is. As gevolg van waterverversing, versoek ons dat versigtig met watergebruik gewerk word.
- Ons versoek dat u die huis as u eie behandel. Die huis is in 'n reeks ander huise geleë en versoek dat respek teenoor die bure betoon word.
- Geen rook binne toegelaat nie.
- Geen harde geraas, musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
- Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach Drive, Unit 18 Kowie Beach Cabanas, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang