Owl Cottage McGregor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Owl Cottage McGregor is in McGregor, Wes-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. McGregor is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te verjong en met die natuur te verbind.
Die knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, en teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware in. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, gratis WiFi-geriewe en 'n kaggel vir kouer nagte.
Buite kan gaste die omheinde patio met meer buitesitplek geniet. Boonop bied die eiendom 'n draagbare braai. Gedurende die somerdae kan gaste 'n verfrissende swembad geniet vir 'n verkwikkende blaaskans van die hitte. Parkeerplek van die straat af word vir gaste voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 60 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Owl Cottage McGregor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang