Successfully reported

Oyster Bay Accommodation

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Natasha Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig! Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rida
Oyster Bay Accommodation
Ons is bly julle het dit geniet! Sien julle graag weer!

Jaco B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Asemrowende sonsondergang! Oesterbaai is die "nuwe holte vir ons voet!" Die gasvryheid en goeie ligging maak dit die perfekte vakansie woning vir iemand wat wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rida
Oyster Bay Accommodation
Ons is bly julle het die vakansie geniet, kom enige tyd weer!

Carien T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker, veral die see wat so naby was. Dit was 'n wonderlike ervaring - ja, ons het lekker gebly. Die see was lekker naby en ons kon die branders hoor van ons huis af - dit was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rida
Oyster Bay Accommodation
Carien, ek is baie bly julle het julle vakansie by ons geniet. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Stompneus Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21557cc02977feb8acd924c0b11abf866127522d61dd88ea52f6b94bfc2fa7f9be0ad526638d68ed94aa0b7616ba86e2b615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 12 Stompneus Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.172869676896 24.659237141803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang