Successfully reported
+8

Pad Langs

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdam Road, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pad Langs is 'n moderne selfsorgrondawel wat op die eienaars se plaas in Potchefstroom geleë is. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die naaste winkelsentrum geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met 4 sitplekke. Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n TV. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonja M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n lekker ruim kamer toegerus met alles wat nodig is. Dit is baie skoon. Gerieflike kamer, goed geleë. Ek sal weer daar bespreek. Baie netjies ...
Sien meer
Sep 2025
Anne-Marie M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, mooi en veilige tuiste. Sal Pad Langs beslis aanbeveel. Baie netjiese plek. Sal altyd weer terug gaan. Veilig vir voertuie en baie vriendeli...
Sien meer
Apr 2024
Nicola M
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons kon langer by Pad Langs bly, sal definitief terug wees! Pad Langs was 'n absolute droom, ek wens ons kon langer bly! Ek het die kamer geboek ...
Sien meer
Mrt 2024
Günther S
Saam met vriende
4.8
Oulike plekkie geleë buite die dorp en baie vriendelike gashere! Sal enige tyd voorstel vir 'n lekker wegbreek uit die dorp se geraas.
Feb 2025
Marie V
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik geleë, vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Heerlik gebly, sal aanbeveel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Modderdam Road, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Pad Langs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdam Road, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c761eb90e548e17604bdb9b15f1dd887dffef8e6e8ab5f676ad49e7ceab4554c72b8bea1feddb14f8dad27b7e43e7273dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Modderdam Road Vyfhoek Plot 91 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.717556408467 27.134419406426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang