Successfully reported

Palm Beach Haven @ Melkbosstrand

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Thys F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende familie vakansie woning met vriendelike gasheer en gasvrou. Volledige 3 slaapkamer huis wat volledig toegerus is, 'n klipgooi vanaf die see. Die huis is baie skoon en gerieflik vir 'n familie van 6. Die kombuis is toegerus met alles en daar is 'n buite braai beskikbaar. Toesluit motorhuis en 'n afdak agter toesluit hek vir veilige parkering. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou wat ook deurentyd beskikbaar was vir enige vrae. Dit is die ideale vakansie huis vir 'n familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Dankie vir die 5 ️ terugvoer, Thys. Julled was modelgaste en net 'n plesier om te akkommodeer. Hoop julle kom gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great stay, highly satisfied. Close to everything. Perfection! House was clean and tidy, well located. Very good stay. Hostess was friendly and helpful. The accommodation has everything you need. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Thank you for the 5 star review, Nadia. You were most certainly 5 star guests ️ Looking forward to your next stay at Palm Beach Haven

Zelbe B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Relaxing. We had the most wonderful few days at Palm Beach Haven! Everything we could ever need was within this beautiful and clean house, and if we did need something, it was only a short walk away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Thank you for the lovely review. It was such a pleasure having you ladies stay at Palm Beach Haven, and I look forward to hosting you again in the future.

Leon B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly en sal beslis weer kom. Wow, wat 'n lekker juweel in die hart van Melkbosstrand, naby genoeg om 'n klip in die see te skop, as jy Willie le Roux is! Ons was 'n familie van 6 wat dit uiteindelik reggekry het om hier laer op te trek. Twee van Vanderbijlpark, een van Klerksdorp, een van Midrand, een van Windhoek in Namibië en een van Milnerton. Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly en sal beslis weer kom. Die huis self is baie netjies en gerieflik en het alles wat mens nodig het. Jip, alles is presies daar waar mens dink dit moet wees. Ons het lekker gebraai buite en lekker kaartspeletjies in die eetkamer gespeel, met YouTube Music in die agtergrond op die TV in die sitkamer. Een middag laat het ons al 6 in die sonvertrekkie voor gekuier en baie nuwe memories gemaak. Met almal van ons het ons nie een keer uit warm water gehardloop nie. Sal ons weer kom? Vir seker! Dankie dat jy verseker het die sleutels en alles het seepglad verloop. Waardeer dit erg baie. Tot volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Leon en sy pragtige familie was die perfekte gaste en net 'n plesier om te onthaal. Hulle het die gastehuis silwerskoon en netjies gelos. Hoop om hulle gou weer te sien.

Laksha C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Great time spent during weekend stay at Palm Beach Haven, with exceptional host! We spent the weekend at Palm Beach Haven, a lovely place and area! The beach is not even a 2 min walk away and the cozy, homey feel inside made for such a great time. Our host was comforting and assisted with any of our needs; love her to bits! We will definitely be coming back soon. Thank you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Thank you for the 5 star review, Laksha, and also for leaving the guesthouse spotless. You and the guys made hosting such an amazing experience. Yes, please come again.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Thank you for your 5 star review, Cassidy. You were all such a pleasure to meet and host. I look forward to hosting you again in the near future.

Annelin F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ons het 'n awesome naweek gehad. Ons het baie lekker gekuier, die naweek het toe gevoel asof dit te gou verbygegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Dit was heerlik om jou en jou familie te ontmoet. Dankie dat julle die plek so skoon en netjies gelos het. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

Rowan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Good. Great place in a great location with excellent hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemarie
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
Thanks for the great review and hope to see you and your awesome family again in the future.

Nikki F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Pleasant. The house is clean and neat, with everything one could need for a shorter stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Rosemarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Mostert Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7442, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a44ebac787d2a643aa23ce0ca5aea33065e43e6c973c7bf078537bfc1a5f17fd2cc585a325422f04597e348f5d554a8177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 13 Mostert Road Melkbosstrand 7442 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727829280539 18.441342819413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang