Successfully reported

Palmhof Chalets

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Emor B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie netjies en mooi. Goeie diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pure perfection. Our stay was dreamy, amazing, beautiful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Comfortable, restful, easy access. The room was very nicely done with everything we needed for an overnight stay. It is on the main road through Kakamas and close by the Mugg and Bean as well as other cafés. Even though the property borders the main road, the units are set back from the road so that it is very quiet. The staff were very friendly and helpful. It was a last-minute booking, but they were able to accommodate us quickly and had everything set for us upon arrival after hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emfrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Attention to detail ongelooflik. Maklik om te kry, gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Kamer en "attention to detail" het uitgestaan van die koffie pakkies tot die double ply toiletpapier. Sover ons beste plek in 8200 km.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Liewe Emfrie, Baie baie dankie vir die mooi resensie. Palmhof Groete

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, netjies en baie veilig. Ons was aangenaam verras met ons aankoms. Die blyplek was baie gerieflik, groot genoeg vir 4 volwassenes en ons het 'n aangrensende vertrek gedeel, elk met 'n eie badkamer en kombuisgeriewe. Die binnebraai het uitstekend gewerk, die weer het nie saamgespeel nie. Die kompleks is goed versorg en baie netjies. Ons het veilig gevoel. Baie dankie. Die stortkoppe kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Palmhof
Palmhof Chalets
Goeie dag Karen. Baie dankie vir die resensie. Sal kyk na stortkoppe. Palmhof Groete

Bonnine C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Ons was 'n groep van 9, het baie lekker gebly. Baie mooi met puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wp P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Puik! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Andries V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Kan nie beter nie en ek sal dit altyd aanbeveel vir vriende en familie. Dit was uitsonderlik. Alles, maar alles, is 100% in plek, skoon en netjies, en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik gebly! Selfsrog Chalet nr 10 was uitstekend gewees, sal enige dag weer daar slaap. Ons vriende was in nr 11. Die badkamer is nog nie oorgedoen nie, en die stort was bitter klein gewees. Verder was alles mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer daar oor bly. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon en die diens was puik. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Palmhof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 223

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Way, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDllZTA5LTYyYTMtNDc1MS05ZTE0LWMxYzUzMzU4NGY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 223 5 1 5 Augrabies Way Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.767246683222 20.617675110451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang