Successfully reported
+36

Addo's Backdoor Secret

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Addo Backpackers bied privaat, selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se woning in die pragtige area van die Addo Olifant Nasionale Park vorm. Mathywoleni-hek is 2 km vanaf die verblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n klerekas en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 2 enkelbeddens en 'n dakwaaier. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook buitebraaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Christine S
Saam met lewensmaat
5.0
We had everything we needed. The hostess was very helpful and friendly. A very enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Elize S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Die gasvrou is baie gasvry. Dit is lekker naby die park en die gebied is heel veilig en baie stil.
Apr 2025
Lizanne D
5.0
Veilig, vriendelik en net 7 minute van Addo se suidelike hek! Ons het baie lekker gebly en is baie vriendelik ontvang deur 'n baie behulpsame gasvrou!...
Sien meer
Jan 2025
Kristin V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblydend, aangenaam en bevredigend. Ons verblyf by Addo Backpackers was absoluut wonderlik! Die plek is goed ingerig, met elke detail wat aandui dat...
Sien meer
Jan 2025
Sonja H
5.0
Perfek vir Addo. Die plek was mooi skoon, beddens was gemaklik. Dit is glad nie 'n backpackers nie, dit is meer 'n tuinwoonstel met alles wat jy nodig...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Neola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Darling Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo's Backdoor Secret het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3833766a9feff0bea6a59309d621bddafdffd947a44b4bbbd0dc46ebb17be617f0c587d6d068209407ff3d49156ec6cc2b6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 14 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.688255 25.8229637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang