Successfully reported

Panorama House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat die huis met trappe bereik word en dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Geen groepe, studente, matrieks, onverwante groepe of groepe volwassenes word toegelaat nie. Die huis is slegs vir gesinsvakansies geskik.
Funksies en partytjies word nie toegelaat nie.
Beperk asb. geraasvlakke tot 'n minimum.
Vuurwerke word nie toegelaat nie. Zinkwazi is in 'n bewarea geleë en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 10 815
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 815
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 10 815
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
    8 volwassenes, 8 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14183ca2cf4e3092d7da49ae26c5bf3ca3d5c4f372abc3e5db8a3ffa2f3918087676f7584133fc40b86c3cd04d07786a53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 815 per nag (plek vir 16) 103 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2924569 31.4301634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang