Successfully reported
+45

Panorama House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
    8 volwassenes, 8 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R10 815 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Panorama House is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat op 'n heuwel in die kusdorpie Zinkwazi geleë is. Die huis spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige huis waar hulle kan ontspan en die omgewing kan verken.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n kroeg toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër

Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, swembad, braaigeriewe, 'n omsetter en genoeg parkeerplek op die perseel in.

Die huis is in die suide van Zinkwazi, sowat 1,4 km vanaf die strand en sowat 20,1 km vanaf KwaDukuza se winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 103 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 815
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 815
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 10 815
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
    8 volwassenes, 8 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14183ca2cf4e3092d7da49ae26c5bf3ca3d5c4f372abc3e5db8a3ffa2f3918087676f7584133fc40b86c3cd04d07786a53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 815 per nag (plek vir 16) 103 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2924569 31.4301634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang