Successfully reported

Paradijs Sig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerdia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

I will be back soon! The most wonderful hostess! A warm and friendly welcome with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing accommodation, safe and views for Africa. We were well received, shown around the unit. It is an amazing unit, plus one of the best sea views in Yzerfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en modern. Al is die see nie sigbaar vanuit die voordeur, is daar 'n ruim patio en grasperk met stoele beskikbaar. Rustig, skoon en uiters goed tegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende uitsig, en sal dit aanbeveel, en sal weer daar gaan bly. Baie baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik! Son, see en braai. Heerlik gekuier. Mooi, netjies, lekker ingerig. Alles wat jy nodig het. Privaat, met pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Best stay ever booked on this website! Most incredible stay ever! Gail was an incredibly attentive and caring host. We felt so spoiled! Every aspect of our stay was absolutely top tier! Thank you so very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verfrissend, ontspannende omgewing en woonplek. As ek 10 sterre kon gee, sou ek. Die uitsig is asemrowend mooi, stil en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Mooiste uitsig oor die see, baie goed ingerig met alles wat nodig is. Baie goed ingerigte plekkie met alles en meer as wat nodig is. Ons was regtig baie vriendelik ontvang met heerlike bederfies, alles mooi verduidelik. Die uitsig is asemrowend oor die see, lekker stil en veilige woonbuurt. Sal enige tyd weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luc V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Restful and rejuvenating. The stay was very comfortable and relaxing; very close to the beach and all the spectacular view spots. The lookout from the property itself makes a really nice backdrop - especially when having a meal or just simply watching the day go by. The bed is very comfortable, the bathroom is well appointed and the kitchenette is well equipped with all that you need to self-cater. Then again there are amazing restaurants, cafes and delis in the area that you should also explore. The property also ensured that guests will have sufficient information on the sights and activities available in Ysterfontein. Despite the weather being cold, the room was warm and cozy and at night you have use of the electric blanket. The property is in a safe neighbourhood where kind and accommodating residents live. If in the area, this is definitely one place you should consider.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marni C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Braai, son, see. Dit was 'n heerlike naweek. Die uitsig is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Nemisia Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745a0f507bb5b33b8b0c71cd13705632875173d79ddc2085dfc0a9953089abfbde8b43b150028777fa516e8b80077508f556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 6 Nemisia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347858088614 18.151467861494
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang