Successfully reported

Paradise@360

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis word as 'n hele eenheid bespreek. Alle ouderdomsgroepe is welkom. Hierdie huis is selfsorg en sal voor en na u besoek skoongemaak word. Indien u 'n skoonmaker tydens u besoek benodig, sal dit op u eie koste wees. Reël dit asseblief met die gasheer. Wanneer u die huis verlaat, maak asseblief alle vensters toe en sluit die deure. Los asseblief die huis en kombuis netjies en was alle skottelgoed voordat u vertrek. Die eiendom het watertenks en sonkrag en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Harde musiek, oormatige geraas, of partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie. Geen tienergroepe sonder toesig word toegelaat nie. Rook is verbode. Slegs die toegelate aantal van 8 betalende gaste, kinders ingesluit, word op die eiendom toegelaat. Ekstra oornaggaste word nie op die eiendom toegelaat nie. Die opsigters woon op die perseel in 'n aparte huis saam met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Lorstan Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88620f85c9326c704a7236ace1310ad8452a2b81b506d8506561b6b224665b280411bdbe7bea2419a98139d91a53a6ba5476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 8 mense 33 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.11304226551 24.876016864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang