Successfully reported

Paradise Beach House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eienaars woon langs die verblyf en sal beskikbaar wees indien gaste hulp benodig.

Die eenheid het slaapplek vir nog 'n gas teen 'n ekstra koste.

Gaste wat meer as 6 nagte bly sal 'n addisionele fooi vir skoonmaakdienste moet betaal.

Gedurende die wintermaande in Junie, Julie en Augustus is die swembad gesluit en dit kan nie gebruik word nie.

Inklok op dieselfde dag as wat die navraag gedoen is, is teen 'n addisionele fooi en 'n inkloktyd om 15:00 kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Van Der Horst Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19be3ef4d726be1b2dc5ae5f9f64e2cab9032dc54dbdb7d3a0405ca369f7db5373f21441b2a27bf69a662c6299e31a5164fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 14 Van Der Horst Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1402809 18.3242522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang