Successfully reported

Garden Sanctuary Suites

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Savannah W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

A refreshing stay for our night out. We were warm and cosy on our return. We had a lovely stay at the Garden Sanctuary Suites. Perfectly suited for two. Our host received us with such warmth. It was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phialetta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike rustige oornagverblyf! Baie vriendelik ontvang. Pragtig skoon en rustige atmosfeer. Het 'n nag se slaap gekry. Alles was perfek in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie nice. Ja, dit was baie lekker, swemtyd moet net bietjie aangepas word. Dit kan later gemaak word na 10 uur die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Veilig, netjies, skoon en gerieflik en baie behulpsaam. Toni was baie behulpsaam. Sy het WiFi en Netflix beskikbaar gemaak. Ons het ook dokumente nodig gehad, en sy het verniet vir ons geprint. Sy het ons ook verwysings gegee waar ons hulle kan sertifiseer. Die cottage was netjies, baie skoon en gerieflik. Ons het veilig gevoel in die omgewing en het 'n heerlike aand gehad. Ons sal beslis weer daar wil bly as ons in Port Elizabeth is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Nie beknop, die stort het 'n gordyn en is nie baie doeltreffend nie. Lekker gebly, die takke op die dak raas as dit winderig is - veral in die nag, dit is steurend. Sou gaaf wees as daar ysblokkies in die vrieskas was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Comfortable, relaxing, enjoyable. Suited our needs perfectly. Friendly and welcoming hosts; very comfortable; beautiful and relaxing garden with swimming pool and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend, dankie. Presies wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luntu Lennox J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

This was an amazing experience. I only wish we had stayed longer. The stay was amazing. Excellent service from arrival until we left. The peace of mind knowing that our car was safe inside the yard. We had the apartment to ourselves, and there were no interruptions. This is the perfect place for someone who wants peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandri P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfect. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlin 2 M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Highly recommend. Amazing. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b45f2d16cd04bedb13a16e5b21f49dfc920949cde430a77994dad917bfa3a6c222212983e4fec2e4cdaab9518a458a08cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 Fordyce Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981557551731 25.586994224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang