Successfully reported

Paradise Lodge Safari

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Sheryl J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great. It was an amazing stay. I will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus Hermann H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Good rest. This was one of our best trips to Mabalingwe. A lot of animals visited us every day and we enjoyed the location of the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Genoeg spasie en die diere kom kuier gereeld! Ja, het lekker gebly! Sal net spieëls in slaapkamers voorstel aangesien dit so ruim is. Een kamer het egter 'n spieeltafel gehad en ons almal het daar ons hare geblaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Bosveld familie reunie. 'n Lieflike ruim huis wat gemaklik 10 mense gehuisves het. Ons was 'n mengelmoes van oud en jonk, maar almal was in hul noppies. Die koedoes, vlakvarke, voëls en bosvarke was 'n ware boskonsert. Baie dankie aan Leen wat ons die geleentheid gebied het waar oorsese kinders en SA ouers weer kon ontmoet! Leen was baie behulpsaam met ons reservasie en datums, en ons is baie dankbaar daarvoor. Ons wag net nog vir die deposito se terugbetaling, maar besef dat dit maar 'n tydjie kan vat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leen
Paradise Lodge Safari
We just needed the bank details, that we just now received 2 September 2025.

Wiana B
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Bosveld droom. Baie lekker gebly. Ruim en netjies. Pragtige plek in die hartjie van die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Baie ontspannend! Die huis is gerieflik en ruim en goed toegerus met alles wat mens moontlik benodig. Die omgewing en wild is 'n absolute bonus. Ongelukkig was daar bedags heelwat werkers besig met padbou en geraas en stof. Verstaanbaar en seker net tydelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Baie lekker gekuier, baie ruimte. Sal weer daar bespreek. Dankie. Dit is 'n goed ingerigte lodge met baie ruimte vir 'n groot groep/familie. Dit het ons stoutste verwagtinge oortref. Uitsig van die boonste balkon is fantasties, veral met sonsondergang. Al die diere, Koedoes, Nyalas, vlakvarke en bosvarke, asook die voëllewe, is regtig uitsonderlik. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Heerlik, bo-verwagting, onvergeetlik! Ons het ons tydjie by Paradise Lodge Safari baie geniet! Die huis is pragtig, netjies en skoon met 'n wonderlike uitsig vanaf die boonste stoep. Die diere het gereeld by die huis kom kuier. Ons was ook op 'n game drive (ekstra koste) waar ons die kameelperde en olifante gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Ons het 'n familiebyeenkoms gehad om 'n 75e verjaardag te vier. Paradise Safari. Ja, verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Baie lekker. Ons was 'n groep van 8 volwassenes. Het baie lekker gebly. Baie ruim huis en slaapkamers. Nie seker hoe dit ander tye van die jaar is nie, maar die laatmiddagson het ons uitgebak; so van 3 uur af kon mens glad nie op die stoep sit nie. Was net te warm, met die son wat direk daar inskyn. Ons was gelukkig om 2 aande deur olifante besoek te word. Huis het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leen
Paradise Lodge Safari
Hi Jaco, ja ons het reeds beplan om roller blinds op te sit, is besig om pryse te kry, dit was ook uitsonderlik warm die laaste tyd. Groetnis Leen van der Slik

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Itaga 24, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzczNWFiLWVlMTYtNGNkNC1iNzhlLWM5NmQ0N2NmZWUzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 55 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve, Itaga 24 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.811052777778 28.052475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang