Paradysrus
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste is welkom om aan te meld by toepassings soos YouTube en Netflix met hul persoonlike aanmeldbesonderhede.
Gaste moet asseblief laat weet of hulle van 'n braai gebruik wil maak. 'n Draagbare braai (Weber) sal op aanvraag voorsien word vir gebruik tydens gaste se verblyf. Let asseblief daarop dat slegs houtskool/brikette in die Weber gebruik mag word.
Let asseblief daarop dat Paradysrus 'n rookvrye kamer is. Vir gaste se gerief word 'n asbak buite op die patio voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Speciosa, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang