Successfully reported
+13

Parsons Hill Apartment

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Van Niekerk Road, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Parsons Hill Apartment is in 'n stil woonbuurt geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n sakereisiger of 'n klein gesin op vakansie, mediese besoeke en sportbyeenkomste.

Die oopplan-woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolf, lugbraaier en 'n eenplaatstoof. Gaste word voorsien van komplimentêre tee, koffie, melk en suiker, asook badkamertoiletware. Ander geriewe sluit 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi in. Gaste het toegang tot 'n privaat dek met stoepmeubels.

Die ligging is gerieflik, naby verskeie hospitale, Greenacres en Mercantile. Dit is perfek vir besoekers wat aan sportbyeenkomste deelneem. Die Newton Park-swembad, die Nelson Mandela-stadion, strandfront, Greenacres-winkelsentrum en verskeie eetplekke is naby.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lauren E
Gesin met tieners
5.0
Restful and rejuvenating. Parsons Hill was lovely and quiet. We had a very restful break.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Thamzanqa M
5.0
Excellent. Very nice and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Wendy B
Gesin met klein kinders
5.0
This is a lovely and comfortable flat. This is a lovely and very comfortable flat with everything we needed. The hosts are very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Liezl C
5.0
Lovely and cosy. Had a lovely stay! Beautiful, modern, clean and very neat apartment. Very quiet surroundings and peaceful. Will defini...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Anza K
Saam met lewensmaat
5.0
Best. It was great; I highly recommend this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucharle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 29 Van Niekerk Road, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Parsons Hill Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Van Niekerk Road, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bf7c9a6627cd36ffe47d8ff418755ed78e09ac06f2e6c9f427992c92de94b28d3d23ebffc81ba86bde7fd21ac08ea8da0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 29 Van Niekerk Road Parsons Hill 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947937884589 25.588821376321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang