Parsons River Camp
Beskrywing
Hierdie stylvolle klassieke kothuis is reg op die oewer van die Olifantsrivier geleë, binne 'n onomheinde Groot Vyf-area in die Groter Kruger. Dit bied 'n unieke geleentheid om die bosveld van nader te ervaar, met wild wat dikwels by die eiendom verbygaan. Dié stylvolle kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander met net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste kan 'n goed toegeruste sitarea, 'n kroeg en 'n plonspoel geniet om af te koel tydens warmer dae. Daar is ook uitkykdekke waar gaste kan ontspan en die natuurlike omgewing kan inneem. Om die ervaring te verbeter, is een wildrit per nagverblyf ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a full board basis.
Huisreëls
Kinders word toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Hippo-kothuis is 'n klassieke kothuis met 4 slaapkamers, met asemrowende uitsigte op die Olifantsrivier waar diere daagliks verbykom. Die kothuis het 4 klassieke kamers met hoë kwaliteit beddegoed, geriewe, volpension en een wildrit per nagverblyf ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a full board basis.
Huisreëls
Kinders word toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Parsons Nature Reserve Plot 29, Plot 29, Balule Game Reserve, 40 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang