Successfully reported

Patcham Place

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Steven N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie mooi met baie lekker kos. Baie stil en rustige plek met baie goeie diens en baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Patcham Place
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering, Steven - ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel! Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het, en ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom. Alles van die beste, Johan en Tim

Christo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende diens en persoonlike aandag. Ons is by ons aankoms verwelkom deur Tim, ons gasheer. Die kamers is netjies en stylvol, so reg na ons smaak. Daar is gehalte glasware in die kamer en die koffiemasjien is 'n groot aanwins. Die volgende oggend het ons gesmul aan Tim se tuisgebakte beskuit en 'n heerlike koppie koffie. Dit was heerlik! En die uitsig van die berg vanuit die kamer het die oomblik net meer spesiaal gemaak. Ontbyt was elke oggend spesiaal. Tim het regtig moeite gedoen met die aanbieding van die ontbyt asook 'n baie romantiese atmosfeer met kaggelvuur. Die vrugte was van uitstaande gehalte. Ons het die 2de oggend Tim se spesiale roereiers, gevul met 'n verskeidenheid van geurige smake, gehad. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Patcham Place
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering, Christo - ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel! Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het, en ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom. Alles van die beste, Johan en Tim

Talborne Organics (jh Cilliers) C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic and relaxing. Fantastic, beautiful room with a lovely bed. Johan and Tim are great hosts, a lot of attention to detail and a personal touch. Within walking distance to everywhere in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Patcham Place
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, JH! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Patcham Place. We are really looking forward to welcoming you back again soon. All our best, Johan

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Patcham Place
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Tim! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Patcham Place. We are really looking forward to welcoming you back again soon. All our best, Johan

Neil B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Awesome. It was absolutely amazing. Virtually in town, but with the serenity of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Patcham Place
Thank you so much for taking the time to share your wonderful feedback with us, Neil! We are delighted that you enjoyed your stay with us, and it was indeed a privilege to have hosted you at Patcham Place. We are really looking forward to welcoming you back again soon. All our best, Johan and Tim

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 262 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5caf4166ed695a19bc08f687c39bf3648ff1ab1cecb71a7af4923e0664d65f25ca17f7c09b9d5ab2f59db2d3df740f304cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 262 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.515335 28.419034373016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang