Patcham Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Patcham Place bied luukse 4-ster-verblyf in die hartjie van die bekoorlike bergdorpie Clarens in die Oos-Vrystaat.
Elk van die 7 onlangs opgeknapte Deluxe- en Klassieke Kamers bied uitsigte oor die Rooiberg-bergreeks, of ons idilliese tuin wat wemel van plaaslike voëllewe. Ekstra-lengte koninggrootte beddens met 400-draad Egiptiese katoen verseker dat jy goed uitgerus en verfris wakker word, en in die winter bied elektriese komberse warmte en knusheid. Alle kamers het en suite-badkamers met slegs 'n stort, en beskik oor komplimentêre Charlotte Rhys-geriewe en weggooibare pantoffels.
Kamergeriewe sluit in individueel beheerde lugversorging, 42-duim slim-televisies met DStv-gastehuispakket en Netflix, tee- en Nespresso-koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie of klein lessenaar, sowel as 'n kluis.
'n Uitstekende ontbyt word voorsien wat 'n uitgebreide kontinentale verskeidenheid insluit, sowel as 'n keuse van eiers en ander warm items wat op bestelling gaargemaak en in ons eetkamer bedien word. Dit lei na 'n glaskonservatorium met uitsig oor die tuin en Rooiberg-bergreeks, wat 'n privaat en intieme area skep om te ontspan en jou maaltyd te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 262 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Patcham Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang