Successfully reported
+45

Paxton Luxury Apartments

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Humewood Road, Corner of Humewood Road and Mansions Avenue, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 235 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paxton Luxury Apartments is naby die Kings-strandfront in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met luukse-geïnspireerde dekor en 'n strandfront-agtergrond. Geleë langs Algoabaai se manjifieke kuslyn, spog die stad met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul deur 'n subtropiese klimaat en is die ideale plek vir 'n seevakansie.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 60 smaakvol gemeubileerde woonstelle, met óf 'n volledig toegeruste kombuis óf 'n kombuisie, en 'n badkamer met óf 'n bad, 'n stort óf 'n bad en stort. Al die executive-woonstelle spog met 'n aparte sitkamer wat toegerus is met 'n TV waar gaste kan ontspan.

Gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar, en gaste het toegang tot beperkte onderdakparkeerplek en 'n swembad buite op die dak.

Die pragtige Humewood-strandfront is net 95 m van die woonstelgebou af terwyl die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe binne maklike bereik is. Gaste kan 'n lewendige stedelike leefstyl in die hartjie van die Nelson Mandela Metropool ervaar, lieflike strande besoek, of 'n rustige sypaadjiewandeling langs die Indiese Oseaan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Humewood Road, Corner of Humewood Road and Mansions Avenue, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paxton Luxury Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 235
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 235
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 96 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Humewood Road, Corner of Humewood Road and Mansions Avenue, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29e4b0185d945535aefd92247ab4f4b7653a5053c91cb841a4b231c29b88289062d72998b7d2cf6579c3a69329c8737934c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 235 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Humewood Road, Corner of Humewood Road and Mansions Avenue Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.976269448546 25.645765728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang