Successfully reported
+19

Peach Trees

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R950 R634 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peach Trees is 'n pragtige versteekte juweel wat deur bome en berge omring word en in 'n afgesonderde hoek van Clarens in die Vrystaat geleë is. Hierdie akkommodasie bied stil omgewing, wonderlike uitsigte terwyl dit naby die middedorp is.

Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, 2 yskassies, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank, 'n TV, 'n kaggel en 'n lessenaar in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Vir gaste se vermaak is daar 'n paar leesbesprekings asook 'n paar bordspeletjies beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dominique W
5.0
A must stay! Thank you for such a wonderful stay and your premises were beautiful! We will see you on the next visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Petru P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties! Ons het baie lekker gebly, dadelik tuis gevoel. Die rustigheid wat ons ervaar het, is onbeskryflik.
Okt 2025
Kagiso T
5.0
Amazing. Phillip was an amazing host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Nick B
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, naby sake kern. Kaggel is goud werd gewees.
Aug 2025
El-mé R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, peaceful, fun, and comfortable! Wonderful stay! Loved the location, it was easy to visit several locations in Clarens while ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Peach Trees het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f843b0d426f00c7046476f1642cea77c726b9c4e092617bf878a99733298047ce8d23271e30f62bbf54f1963484e957de46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 10 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.50639 28.42
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang