Pear Tree Kampeer Terrein
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pear Tree bied kampverblyf in die klein dorpie Loxton. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n vriendegroep wat met hul karavaan of kamptoerusting toer en die area wil verken.
Dié kampterrein bied private ablusiegeriewe wat 'n warmwaterstort, toilet, wasbak en opwasstasie insluit. Die terrein het ook privaat braaigeriewe.
Die terrein is naby winkels, restaurante en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Pear Tree Kampeer Terrein het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang