Pearly Dunes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Melkhout, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Pearly Dunes is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n oord in Pearly Beach geleë is. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand, maar weg van die gewoel van die stadslewe.
Die huis is ruim en smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond en 'n wasmasjien.
Die sitkamer het gemaklike sitplek om op te ontspan en 'n slaapbank, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale vir mediavermaak. Skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep wat braaigeriewe insluit om van te gebruik.
Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel, en Pearly Dunes is stapafstand van die strand af. Die eiendom is ook 'n kort entjie se ry vanaf besienswaardighede soos die Agulhas Nasionale Park, die Kaap Agulhas-wynroete en die Perlemoen-staproete.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 127
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 49 Melkhout, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearly Dunes het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Melkhout, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang