Successfully reported

Pelserplesier

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Neil L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Mooi, veilig, skoon en netjies. Pelserplesier sien ons definitief weer. Lekker by Pelserplesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was 'n mooi plek met 'n mooi uitsig en baie, baie netjies. Was 'n heerlike naweek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neethling
Pelserplesier
Dit was ’n werklik lekker ervaring om Madre as gas te hê! Hulle was baie respekvol teenoor die ruimte, het al die huisreëls gevolg, en alles was in uitstekende toestand toe hulle vertrek het. Kommunikasie was glad en maklik, wat die hele ervaring stressvry gemaak het. Ek sal hulle graag weer verwelkom en beveel hulle sterk aan aan ander gasheer! Baie dankie vir jou wonderlike gasvryheid!

Emma R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Fantasties. Neethling se huis is pragtig en so goed toegerus, ek en my gesin het 'n heerlike naweek gehad. George is 'n groot bonus, altyd bereid om te help met take in die huis, en sy vriendlike self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neethling Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain view 1, Oubaai Golf Estate, Herolds Bay, 6528, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21677eb7e784352404a55857148544fbdbbfbbb51a650ca43455446d1cf9be515d732b4a2c4be3e6a476c7c00ce41e81ef0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Mountain view 1 Oubaai Golf Estate 6528 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044096652701 22.41244804525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang