Successfully reported

Pennylane Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marileen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, goed toegerus. Sal dit beslis aanbeveel. Ideale plekkie vir naweek oorbly. Was daar vir hoërskool reünie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Een van die beste gastehuise in ons land. Dis beslis 'n gastehuis wat ek sonder twyfel sal aanbeveel. Die ontvangs was vriendelik en die eienaar was baie hulpvaardig en ons het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Gerieflik. Ons het 1 aand oorgeslaap, baie netjies en veilig. Hennies is baie naby en 'n goeie kwaliteit restaurant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2025

Gelukkig het ons net 'n paar uur daar geslaap. Sou nie langer wou vertoef. Kamers is klein en beknop. Parkeergarage is nie baie groot. Voel baie soos 'n kontrakteur se oornagplek. Seep wat voorsien is, was die goedkoopste op die mark, handdoeke en beddegoed relatief oud en gebruik. Besparing op koste is duidelik. Muf teen die dak in die stort.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Johann C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Gasheer en gasvrou baie vriendelik. 100% Geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Gerieflike en voldoende. Dit was gemaklik en die ontbyt baie lekker. Dis nie die eerste keer wat ons by Pennylane geslaap het nie. Die parkering is net baie beknop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie netjiese en skoon gastehuis. Eenhede goed toegerus vir koue Ermelo! Baie rustig en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Sal beslis aanbeveel. Charles and Sue are the best! Heerlike nagrus gehad, veilige en stil area. Plek was skoon en netjies. Charles en Sue baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik! My seun het hokkie gespeel en Charles het aangebied dat hy kan kom stort na die hokkie verby is en het vir ons heerlike jogurt en vrugte gegee vir langs die baan. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Stil, rustig, vriendelike verwelkoming. Skoon, netjiese en veilige plekkie. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGNKPAiwQdLUMNxwWYbkPO3U7kmI0FmoElOROMeQ4uncBv5hi9r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 9 Grobler Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.52826934806 29.983974695206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang