Perspectives 306
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 681 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Perspectives 306 by CTHA is 'n ruim en moderne selfsorgwoonstel in die veilige Perspectives-gebou in die hartjie van die stad. Die woonstel bied 'n ontspannende atmosfeer, sowel as al die noodsaaklikhede vir sorgelose verblyf. Die Perspectives-gebou is naby die parlementsgeboue geleë, sowel as winkels, restaurante en kroeë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV en 'n slimtoestel met Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die gebou het 24 uur-sekuriteit en gaste het ook toegang tot ingange met toegangsbeheer. Die woonstel het 2 veilige parkeerplekke, wasgoedgeriewe op dieselfde verdieping en 'n gemeenskaplike swembad op die dak met 'n pragtige uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 79
Resensies 328
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Perspectives 306 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang