Perspectives 306
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 681 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Perspectives 306 is 'n ruim, moderne selfsorgwoonstel wat in die veilige Perspectives-gebou in die hartjie van die stad geleë is. Die woonstel bied 'n ontspanne omgewing vir gaste wat die behoeftes voorsien vir 'n gemaklike en aangename verblyf. Die Perspectives-gebou is naby die parlementsgeboue, asook winkels, restaurante en kroeë.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die gemaklike sitkamer het 'n TV en 'n slimtoestel met Netflix. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar, sodat jy verbind kan bly met werk en geliefdes.
24-uur-sekuriteit word op die perseel verskaf om gaste se veiligheid te verseker, asook toegang tot beheerde toegangspunte regdeur die gebou. Dié woonstel het 2 veilige parkeerplekke, wasgoedgeriewe op dieselfde vloer, en 'n gemeenskaplike swembad op die dak met skouspelagtige uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 83
Resensies 329
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Perspectives 306 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Roeland Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang