Successfully reported
+53

Pheasant's Rest Guest House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Fisant Street, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pheasant's Rest Guest House bied 'n gerieflike basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in die hartjie van Aviary Hill, Newcastle, kan verken. Dit kan 'n goeie opsie wees vir sakereisigers of vakansiegangers aangesien dit in 'n stil woonbuurt geleë is.

Dié gastehuis bied 10 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer en al die kamers het lugversorging. Kamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 9 gastekamers elk 'n dubbelbed het. Alle kamers het hul eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Bros wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n tee- en koffieskinkbord in. Bykomende geriewe sluit 'n rusbank, 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met DStv in. Hierdie kamers het hul eie ingange.

Alle gaste het volle toegang tot die gedeelde gastesitkamer en binnenshuise vermaakarea wat 'n gesellige biblioteek, 'n projektor en 'n kroegarea met 'n pooltafel insluit. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul ingesluit ontbyt kan geniet. Die eiendom bederf ook met 'n uitnodigende swembad om op daardie warm somersdae af te koel.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31 Fisant Street, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pheasant's Rest Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Fisant Street, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80861a1c4bf8c6223423ee9a33c65edc1019d20407b78c0699e8f15a48f8f1ca6745b1b8e2e170053c3d058977a34aa4832b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 31 Fisant Street Aviary Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.71975 29.92109
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang