Successfully reported
+66

Phillipskop Mountain Reserve

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 16 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillipskop Mountain Reserve, Off R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Phillipskop Mountain Reserve is teen die suidelike hange van die Kleinrivierberge geleë. Dié reservaat is 246 hektaar groot en net 35 km vanaf Hermanus en 13 km van Standford af. Die uitsigte oor die Overberg tot by Gansbaai en Akkedisberg is absoluut asemrowend.

Die selfsorgkothuise is baie ruim. Elke kothuis vir 7 het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer en die ander twee slaapkamers met enkelbeddens deel 'n badkamer, albei met bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is met 'n groot yskas-vrieskas, gasstoof, en 'n mikrogolfoond toegerus. Sonkrag met batterye is beskikbaar. Die helder, gerieflike leefarea het 'n stoof wat met hout gestook word in die winter. Die houtdek aan die voorkant bied luisterryke uitsigte oor die Overberg en aan die agterkant van elke kothuis is daar 'n braai-area met 'n uitsig op Phillipskop. Onder die kothuise is 'n natuurlike swembad wat oornaggaste kan gebruik.

Die kothuise word omring deur pragtige natuurlike plantegroei en gaste kan gerus die reservaat verken. Phillipskop Bergreservaat het heelwat staproetes en die enigste rotskuns aan die Walviskus is daar te vinde. Doen gerus navraag oor begeleide staptogte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sanjib D
Gesin met klein kinders
5.0
Very beautiful view for those who like to stay in a mountain reserve and who love real nature. Fantastic! There is not a single thing w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Daron P
5.0
The best place to stay in Stanford. It's always brilliant. This is the 5th time we have stayed at Phillipskop. The views are incredible...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Brenda L
Saam met vriende
5.0
Lovely family feel and fabulous nature walks with friends and family. Great stay, some issues with hot water and fridge but it was atte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Doreen S
4.8
Perfect getaway venue for a family. Spacious, well-equipped cottages with interesting hiking trails, particularly the Klipspringer asce...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Andrew V
Saam met vriende
4.8
A perfect mountain getaway. The cottage was very spacious, clean and well equipped. A stunning setting surrounded by fynbos with unobst...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Phillipskop Mountain Reserve, Off R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Phillipskop Mountain Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillipskop Mountain Reserve, Off R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25b1738094dabf34b82dcc9606a436aa37d8088d97d518918e8d5a6ec40a9f208fa2c4182f6c7cc62cb7bd8132f70103cb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Phillipskop Mountain Reserve Off R326 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.408806 19.524935
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang