Successfully reported
+59

Pier Plesier

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2025 tot 29 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 573 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pier Plesier is 'n mooi seefront-gastehuis wat selfsorgverblyf bied in Victoriabaai, 'n mooi baai tussen George en Wildernis. Pier Plesier is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige seevakansie soek wat naby al die aktiwiteite en besienswaardighede is.

Verblyf word in 5 eenhede gebied waarvan sommige 'n mooi see-uitsig het. Sommige van die eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg, terwyl die ander net basiese selfsorggeriewe het. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en/of 'n stort.

Die eenhede het almal 'n TV met sekere DStv-kanale, eetareas en gratis WiFi. Sommige eenhede lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe, sitplek en 'n see-uitsig.

Victoriabaai is bekend vir watersporte en besienswaardighede sluit die Garden Route Mall, strande, natuurlike besienswaardighede, restaurante en dorpe in die omgewing in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter W
5.0
Rustig met die geruis van die see. Wonderlike ligging met aande op die stoep. Pragtige sonsondergang. Netjies en volledig toegerus.
Okt 2025
Theresa S
Saam met vriende
5.0
Gunsteling. Tweede keer wat ek hier oorslaap. Fantasties soos altyd.
Okt 2025
Marthe-Mari H
5.0
Perfek, sal definitief aanbeveel. Wat 'n fantastiese plekkie! Ek sal dit definitief aanbeveel, so skoon en netjies en die uitsig is asemrowend. Ek kan...
Sien meer
Sep 2025
Mariana S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Baie vriendelik ontvang deur Andre. Plekkie was pragtig skoon en baie gerieflik vir 2 mense. Sal beslis weer daar wil oorbly.
Sep 2025
Alwena S
Saam met lewensmaat
5.0
200%. Wonderlike plek. Wonderlike gasheer. Jy is tops! Ons kom weer vir seker!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 199

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pier Plesier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 573 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang