Piet-My-Vrou
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Njala Kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Waterbok Kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Blouwildebees Kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Kareebosch, Off the N1, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang