Pinard on Sea
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Stadler Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pinard on Sea is 'n pragtige seefront gastehuis met manjifieke uitsigte oor Tafelberg en die see in Bloubergstrand. Buiten die strande en die pragtige uitsigte, bied Bloubergstrand 'n aantal besienswaardighede en doendinge vir die ywerige reisiger.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 2 luukse suites, elk met 'n privaat balkon en asemrowende uitsigte oor die see en Tafelberg. Elke luukse suite het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kamers is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en beskik ook oor 'n TV. Gaste word gratis WiFi gebied.
Die goue strande in die area is ideaal vir watergebaseerde sportsoorte soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet naby geniet kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 47 Stadler Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinard on Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Stadler Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang