Successfully reported
+21

Pine Cone Corner

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Pine Road, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pine Cone Corner bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die pragtige dorpie George op die Tuinroete. Die kothuise grens aan die hoofhuis, maar elkeen het sy eie privaat ingang en 'n omheinde tuin.

Pine Cone Corner het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar 'n privaat tuin met sitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n TV en WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Pine Road, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pine Cone Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Pine Road, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f38112a7bffea7ede6cd906e0d9ef59a9c661515311f6e60c028abddcfb5c32240555fc799b4026250e9455a146637b5f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 4 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.951073249323 22.431683138496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang