Pinella and Castanea Farm Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Portion 3, Farm Stampblokfontein, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pinella en Castanea Plaaskothuise is net langs die R71, tussen Polokwane en Tzaneen in Magoebaskloof, geleë.
Pinella Plaaskothuis bied slaapplek vir 7 gaste en bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer op die onderste verdieping, en 'n oopplan-solder met een koningingrootte-bed en een enkelbed, nog 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Pinella Plaaskothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n oordekte stoep met sitplek, sowel as 'n draagbare braai-area. Rook is nie in die eenheid toegelaat nie en daar is geen TV nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Castanea Kothuis is 'n stylvolle plaaskothuis wat slaapplek bied vir 7 tot 9 gaste. 2 gaste kan in die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer gehuisves word, 2 gaste in die tweelingslaapkamer en 3 tot 5 in die solder. Castanea-kothuis het 2 kaggels, 1 in die kombuis en eetkamer en 1 in die sitkamer. Die buitevuurput is ideaal vir 'n groepbyeenkoms en die stoep met uitsig oor die klein dam het genoeg plek vir lang, lui naweekmiddagetes. Rook is nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, voëlkyk en bergfietsry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Iris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 151
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Castanea and Pinella Farm Cottages, Portion 3, Farm Stampblokfontein, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
- Gaste dink Pinella and Castanea Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Portion 3, Farm Stampblokfontein, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang