Plaastoe Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs kamerverblyf.
Huisreëls
Plaastoe Gastehuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders.
Tuisgemaakte maaltye is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
Let asb. dat daar geen kook- en opwasgeriewe is nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 6 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: Off the N1, Buonapartesfontein Farm, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang