Successfully reported
+27

Plankiesplesier

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Malva Road, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Plankiesplesier bied verblyf langs die see in Danabaai, net 8 km vanaf Mosselbaai.

Die huis het lieflike see-uitsigte, slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Ekstra verblyf vir 2 mense is in die woonstel beskikbaar. (Die woonstel kan net saam met die huis bespreek word.) Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het 'n bad en daar is 'n stort in die ander badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, stoof en oond, asook 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Een van die twee leefareas het 'n TV met DStv. Gaste kan heerlik ontspan op die houtdek en braaigeriewe is beskikbaar. Onderdakparkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die trappe wat na die strand lei, is sowat 200 m van Plankiesplesier af. Die omgewing is veral bekend onder vissermanne en Swarttobies word gereeld op die strand gewaar.

Plankiesplesier is net 6 km vanaf Mosselbaai, 17 km vanaf Hartenbos, en 46 km van George Lughawe af. 'n Hele paar gholfbane is in die omgewing te vinde. Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing soos bergfietsroetes, 4x4-roetes, visvang, die Bartholomeu Dias Skeepvaartmuseum, die Garden Route Casino, Cape St Blaise-vuurtoring en meer!

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 113 Malva Road, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plankiesplesier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Malva Road, Danabaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8a5187f6816b5406bc1da39c17e688ed752d49537cc8b6d66d8e2bcfcfe3d9edae40f94efd0932afe416da5a6b12987e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 113 Malva Road Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.204460218286 22.054116504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang