Plekkie in die Son
Beskrywing
Berghuis bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n slaaparea, badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n pragtige uitsig op die Waterberge. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n omsetter, staanwaaier, en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n DStv-dekodeerder, maar gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Die leefarea lei na die onderdakbalkon met 'n dek, 'n losstaande gasbraai en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Rook is nie binne toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen besoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Plekkie in die Son bied slaapplek vir 4 gaste en bevat 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n pragtige uitsig oor die Waterberge. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en sy eie badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het lugversorging en bevat sitplek, 'n plafonwaaier, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n oordekte balkondek met 'n ingeboude braai, buitesitplek, sonstoele, 'n gasbraai en 'n plonspoel. Dubbele motorafdakparkering is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Rook is nie binne toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen besoekers word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Buisfontein Farm Section 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang