Ploegfontein Guest Farm
Beskrywing
Hierdie oopplan-kothuis is langs die swembad geleë en is ideaal vir 'n gesin van 4 of 'n paartjie. Die slaaparea bevat 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kothuis is toegerus met 'n leefarea, 'n eetkamertafel met sitplek vir 4, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Privaat braai-area is buite die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei. Gaste met lae voertuie word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene weersomstandighede.
Let asseblief daarop: Ons gastehuise is selfsorg en word slegs op 'n kamerbasis bespreek. Gaste word vriendelik versoek om hul eie kos en bestanddele saam te bring, en maaltye voor te berei met die voorsiene toestelle.
Die swembad word SLEGS gedurende die piek somermaande Desember, Januarie en Februarie gevul.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kompakte woonstel bied slaapplek vir slegs 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 'n gekombineerde leef- en slaaparea. Dit is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele beskikbaar in die eenheid. Buite sal gaste 'n sitarea met lieflike uitsigte oor die tuin en plaas vind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei. Gaste met lae voertuie word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene weersomstandighede.
Let asseblief daarop: Ons gastehuise is selfsorg en word slegs op 'n kamerbasis bespreek. Gaste word vriendelik versoek om hul eie kos en bestanddele saam te bring, en maaltye voor te berei met die voorsiene toestelle.
Die swembad word SLEGS gedurende die piek somermaande Desember, Januarie en Februarie gevul.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang