Successfully reported

Point Holiday House 35899

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n huurkontrak voltooi en terugbesorg moet word sodra die bespreking deur LekkeSlaap bevestig is. Die kontrak sluit 'n breekskadedeposito van R7000 in, wat een week voor aankoms betaalbaar is. Hierdie deposito sal binne 7 dae na uitklok terugbetaal word, mits geen breekskade of skade plaasgevind het nie. Alle huisreëls wat in die kontrak uiteengesit word, moet streng nagekom word, aangesien die kontrak wetlik bindend is.
Rook binnenshuis is verbode. Rook streng buite of op die boonste patio-area. Geen sigaretstompies mag buite gegooi word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Point Road, The Point, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c88d32f207367bcd5f24446b50da75e0711475ae9403c192ef12e9c650d66fb770b84adeca5a2da89d05a873c237703842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 4 Point Road The Point 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.184304636783 22.156088398153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang