Successfully reported
+88

Point Village Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 285 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Point Village Guest House is in Mosselbaai, op die Tuinroete van sonnige Suid-Afrika, geleë.

Verblyf word in 6 netjiese en gerieflike dubbel- of enkelkamers gebied wat elk 'n privaat en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die gemeenskaplike swembad en dek het braaigeriewe en buitemeubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is naby verskeie bekende besienswaardighede en sowat 300 m vanaf Point Beach en 1,9 km vanaf Santos Beach.

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
2.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Kasha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 127

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Point Village Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 285
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 285
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 285
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fccf49698bad569f2da5c6e766d245684cbf28f33e56e1e5b324f413446438b70c24c51e0d5a407d4b9ddac2f1c9cb7a9e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 285 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 1 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182636 22.156473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang