Successfully reported

Point Village Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Ockie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlike, ontspannende atmosfeer. Beslis, ons was vriendelik ontvang en alles was in plek en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys C E
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Vir net oornag baie goed. Baie lekker ruim kamers. Baie goeie ligging. Ander inwoners is raserig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle G
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Als wat jy nodig het is daar, mooi uitsig, perfekte ligging. Het die lekkerste kamer op die eerste vloer gehad wat see uitsig gehad het. Alhoewel daar nie 'n balkon was nie, was dit lieflik om met die oop skuifdeur te slaap en die vars see lug te voel en hoor hoe die see raas in die aand. Goeie kliëntediens en ek het baie veilig gevoel. Sal beslis binnekort weer 'n bespreking maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernabe S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Goeie ligging en alhoewel oud was dit skoon. Uitstekende ligging alhoewel die gebou en kamers oud is en smag na 'n opgradering.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kasha
Point Village Hotel
Good day Bernabe, Thank you for choosing the Point Village Hotel and taking the time to review. We at the Point Village Hotel value the review, thank you. It will help us know where we can improve. Kind Regards Janet

Dries C
1 nag Saam met vriende
3.6
Okt 2024

Goeie bestemming. Swak diens. Die hotel is goed geleë en netjies. Kliëntediens is ongelukkig nie 'n prioriteit nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Kasha
Point Village Hotel
Good day Shanelle, It was a pleasure to accommodate you at our establishment. Looking forward to seeing you again. Kind Regards, Janet

Sunette B
1 nag Gesin met tieners
3.4
Feb 2024

Beste ligging. Ons kar moes buite in 'n parkeer area staan. Ek dink die hele woonstel kort opgradering. Banke is ongemaklik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2024

Basies. Besluit om daar te bly, was naaste aan my kuierplek die aand, stapafstand.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Kasha
Point Village Hotel
Good day Mr. Pieter, Thank you for choosing the Point Village Hotel and taking the time to review us. It was a pleasure to be able to accommodate you. Hope to have you here at our establishment again, Kind regards, Janet

Vincent B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

Not nice, almost spoiled our whole vacation. Not as advertised, false advertisement as you know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Kasha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 127

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 115 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Point Road, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa2fa866259ba540738ddc7469248d394ee605fe268984bf3746fd72eab9999f79d10b6714a82ec2208a0ec45bea8c57a422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 5 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.182888802038 22.156419754028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang