Successfully reported
+48

Pongola Avenue Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Pongola Avenue, Winterhoek Park, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pongola Road Self-catering Accommodation bied luukse, moderne selfsorg-woonstelle wat volledig toegerus is in Winterhoekpark in Uitenhage tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Addo.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, insluitend Eenheid A, Eenheid B en Eenheid C. Eenheid A beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ¸n oopplan-kombuis en -sitarea met ’n bank. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die knus leefarea het 'n bank en 'n platskerm-TV met Netflix.

Eenheid B en C is ideaal vir sakereisigers of paartjies en het 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig per eenheid beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Daar is 'n klimraam en 'n speelgrond. Die gemeenskaplike binnehof is ideaal vir sonnige dae en vars lug. Afslagtariewe is beskikbaar vir langer verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik & wonderlike diens. Baie lekker gebly, baie goeie diens.
Jun 2025
Naas S
Besigheidsreis
5.0
Ek het 9 nagte betaal en 8 daar geslaap. Uitstekende ligging en baie lekker gebly. Baie mooi en veilige area in Uitenhage. Voorheen het ek in die midd...
Sien meer
Apr 2025
Vernon P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, rustig en genotvol. Ja, baie lekker gebly. Sou verkies het om toegang tot die swembad te hê, siende dat dit so warm was en daar wel 'n swem...
Sien meer
Jan 2025
Donna B
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and convenient. Convenient location, safe, secure and clean accommodation. The owner and staff were very friendly and helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Abongile M
Saam met vriende
5.0
Calm and clean. The stay was lovely. The area is calm and safe. The hosts were extremely helpful whenever we called. We will definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Demiché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 36 Pongola Avenue, Winterhoek Park, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pongola Avenue Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Pongola Avenue, Winterhoek Park, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsqojhJv7MvNRAheXEL0Kvs4daX2xXmxvxFQnuBpb4GqkQ81Aj2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 36 Pongola Avenue Winterhoek Park 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.752620583425 25.436427712457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang