Successfully reported
+24

Porcupine Place

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R716, Plot 39, Veekraal, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Porcupine Place bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe op die oewer van die Vaalrivier in Deneysville. Die rivier is 'n wonderlike plek vir visvang of om net onder die bome te ontspan.

Gaste kan tussen 'n drieslaapkamereenheid met slaapplek vir 6 gaste of 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 4 gaste kies. Die kamers het elk gemaklike beddens en die badkamers het óf bad- óf stortgeriewe. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die eenhede het elk ook 'n sitarea met 'n TV en 'n stoep.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskspalike swembad en 'n lapa-area waar hulle langs die rivier kan braai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Francesca V
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. Lovely, peaceful setting. Friendly hosts. Thought of everything a person might need in the chalet. We would love to go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Desmond S
Gesin met klein kinders
5.0
Stil, rustig en kamelte. Wat 'n verrassende lekker plek. Gastehuis was volledig toegerus. Niks was nodig om ekstra te bring. Gasvryheid en vriendelikh...
Sien meer
Apr 2025
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek vir ontspan en om te herlaai. Dit was 'n heerlike naweek. Lekker ontspan en herlaai. Perfekte wegbreek gewees en het 'n hele paar ge...
Sien meer
Mrt 2025
Michael C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely beautiful. We loved the weekend, fantastic! Most definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Michelle F
Saam met vriende
5.0
Huge thanks to Linda and Andre, we will definitely see you soon. Loved every moment! Will definitely come and stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R716, Plot 39, Veekraal, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Porcupine Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R716, Plot 39, Veekraal, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4950f9c37464517ad5391656b417c01fcb18ae4785b89eb09b4b78aec72a0f12349b5a4c9bfcf12977cea96ef237756f037d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 R716 Plot 39, Veekraal 1932 Vrystaat 021 201 8901 08:00-12:00 14:00 -26.850756625597 28.116503293709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang