Port Royale Beach Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 851 Seagull Road, Shelly Beach, South Coast, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 440R1 296 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Port Royale Beach Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n ruim eiendom aan die Suidkus, KwaZulu-Natal - ideaal vir 'n gesinswegbreek. Hierdie huis is apart van die hoofhuis en het sy eie privaat swembad en direkte toegang tot die strand. Hierdie stylvol versierde huis het alles wat jou hart begeer vir 'n fantastiese vakansie. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die oorblywende badkamer is ook toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ruim, ingeslote patio met ekstra buitesitplekke sowel as 'n braai-area. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 851 Seagull Road, Shelly Beach, South Coast, 4265, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 851 Seagull Road, Shelly Beach, South Coast, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang