Successfully reported
+19

Port St Francis - Quarterdeck

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: QuarterDeck, Nr 18, Triton Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Port St Francis - Quarterdeck is 'n bekoorlike woonstel in Port St Francis en is ongeveer 5 minute se stap van die strand af.

Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, albei het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel met stoele. Dit brei verder uit na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Die skuifdeur van die sitkamer maak oop na die balkon wat spog met wonderlike uitsigte oor die hawe en die see. Daar is 'n weber-braai vir gaste om te gebruik met 'n 4-sitplek-eettafel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

St Francis Links-gholfbaan is 5,2 km vanaf Port St Francis - Quarterdeck, en Seal Point-vuurtoring is 7,4 km van die eiendom af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • QuarterDeck, Nr 18, Triton Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port St Francis - Quarterdeck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: QuarterDeck, Nr 18, Triton Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd62046ba0b4a10d3659fbc4217905f1e1f41a3c3851a5128bf02b17b32e6818c1630ffeee37399eebae59a8bf91909f1f687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 QuarterDeck, Nr 18 Triton Avenue 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.185203427326 24.852085926805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang