Successfully reported
+91

Potch Manor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Goedehoop Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Potch Manor Gastehuis is 'n pragtig versierde gastehuis in Potchefstroom, geleë in 'n lieflike tuin, en bied gaste luukse akkommodasie.

Die dubbelverdieping-gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 individueel versierde kamers. Die kamers is gemeubileer met gemaklike koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens met Egiptiese katoen. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n vrystaande bad, en sommige kamers het albei. WiFi is ook beskikbaar.

Potchefstroom bied verskeie restaurante en kafees, en gaste kan die verskeie museums en nasionale monumente, die OPM Prozesky-voëlreservaat wat die tuiste is van meer as 200 verskillende voëlspesies, en Buffelsvlei Wilde Dierepark besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hester J
Saam met lewensmaat
5.0
Die nuwe eienaars sluit 'n kontinentale ontbyt in! Gerieflik en heerlike skons! Heerlik! Sal enige tyd weer daar gaan bly!
Okt 2025
Anel L
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik rustig. Baie mooi, skoon en die plek self is ongelooflik mooi. Sien sterre.
Apr 2025
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n tuiste weg van jou tuiste af. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs, baie modern met ruim spasie. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Apr 2025
Schalk V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plekkie. Mooi in pragtige woonbuurt. Vriendelike vinnige diens.
Feb 2025
Hw D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en skoon. Baie mooi en skoon en ons het baie welkom gevoel.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Almari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 9 Goedehoop Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Potch Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Goedehoop Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5847afee56ce20229b75a5209da62ab4d70b67a2e375f40ee58afd713d60ed5188b37bb44f61c4a337d607949c85325eabfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.67672 27.09757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang