Successfully reported
+17

Seafront Wild Side

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Queen of the West Boulevard, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seafront Wild Side is 'n goed gemeubileerde vakansiehuis wat op 'n eeue oue rotsformasie in Kaap St Francis gebou is. Dit bied gaste asemrowende see-uitsigte vanaf die stoep en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige seewegbreek.

Dié vakansiehuis bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Daar is ook 'n binnebraai-area. Die skuifdeure lei na die balkon wat 'n piekniektafel het en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Linda R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful home with the best view. Everything you need is available plus extras. Thank you for once again letting us enjoy your beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Linda F
Saam met vriende
5.0
Perfek vir 'n wegbreek naweek of self langer verblyf. Die huis en ligging was perfek, met die mooiste aande en lekker vuurmaak. Die binnebraai is 'n g...
Sien meer
Sep 2025
Theresa G
Gesin met tieners
5.0
Lovely home and stunning location. Great place to relax! Absolutely stunning location. Lovely home. It had everything we needed for our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Linda R
Saam met lewensmaat
5.0
Best place ever for a holiday, no matter what the weather is. Staying at Seafront Wild Side is one of the best holidays you could ever ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Sanwynne B
Saam met lewensmaat
4.8
Please see above. The view is fantastic and the house pleasant. The double bed mattresses in both seafacing rooms desperately need to b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 33 Queen of the West Boulevard, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seafront Wild Side het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Queen of the West Boulevard, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba4d1f3d1e0ab9eb7d3f7d301aceae1f14558e14488ed452bef8f649d4d41402754c779c20c558e98a506da673937674000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 33 Queen of the West Boulevard Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20959985436 24.826778683099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang