Prawn Lagoon
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Prawn Road, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Prawn Lagoon is 'n bekoorlike eenheid in Langebaan, 600 m vanaf Calypso Beach en 46 km vanaf Columbine Natuurreservaat.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel is smaakvol gemeubileer met 'n hoë plafon en beskik oor 'n dubbelbed en 'n TV. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n 2-sitplek wat sentraal geleë is. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die eenheid.
Deur die skuifdeure van die kombuis stap gaste uit na die sprankelende swembad, en braaigeriewe met gemaklike ligstoele en buitemeubels. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel
Langebaan-gholfbaan is 5,6 km van die woonstel af, en Saldanha-hawe is 19 km van die eiendom af. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, 135 km vanaf Prawn Lagoon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Prawn Road, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
- Gaste dink Prawn Lagoon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Prawn Road, Blue Lagoon 2, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang