Presidensie Guest Rooms
Beskrywing
Hierdie en suite-kamers het elk 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed of 1 koninggrootte-bed. 'n Ekstra enkelbed kan vir 'n derde persoon voorsien word. Die badkamers is toegerus met storte. Elke kamer het DStv, lugversorging, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Elke kamer het ook 'n buitepatio vir rokers of net om te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Ontbytbuffet kan by die NWU Sports Village (380 m vanaf die gastekamers) teen 'n addisionele tarief per persoon geniet word. Dit moet voor 12:00 op die dag van aankoms gereël word en is betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21A Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang