Successfully reported

Presidensie Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Antoinette F
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik en gerieflik! Die kamer is silwerskoon, ruim en smaakvol versier. Daar is alles wat mens nodig het - die filterkoffie was 'n aangename bonus. In- en uitklok was maklik en sonder probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie Mari! Ons verblyf was baie lekker. Kamer is ruim, modern, skoon en veilig. Beskik oor alle geriewe wat benodig word. Sal weer daar oornag en vir seker aanbeveel. Puik ligging en pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie, baie dankie vir jou mooi woorde! Kom kuier weer by Presidensie. Groete.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Wonderlik en gerieflik! Lieflike, skoon en gerieflike kamers. Alles wat jy nodig het. Ek het die toonbank met studeerstoel en lig waardeer, want ek kon gerieflik voorberei vir my afspraak by die universiteit wat baie naby is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie baie dankie. Ek waardeer jou goeie beoordeling van Presidensie! Kom kuier weer by ons.

Hein K
1 nag
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Sal van nou af net hier bly. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Dankie, ek waardeer jou mooi boodskap. Ons ontvang julle graag weer. Mari

Stephanie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n heerlike ervaring. Dit was wonderlik, of jy by jou huis is. Dankie, Mari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik gastekamers! Ek kan Presidensie Gastekamers aanbeveel, van die ontvangs tot die meubels is puik! Skoon en gerieflike kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie vir jou mooi woorde en goeie beoordeling van Presidensie. Ek en die skoonmakers is baie dankbaar. Mari

Marvin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, sal vir seker weer daar bly as ek in Potch is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie. Dit sal lekker wees om julle weer in die toekoms te ontvang.

Merike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Die kamers is netjies, skoon en alles wat jy kan nodig hê, is daarbinne. Linne en handdoeke is goeie gehalte en voel soos 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie, baie dankie! Kom kuier gerus weer by ons.

Loumarie B
1 nag
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Baie netjies, baie vriendelike diens. Sal elke keer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21A Johannes Dreyer Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d8fe320c971174a41e6d7ba47f27e5aa831c6f96fc8e40529b4c346e07e5262db3a9eee1803659f5a1cb6f8a9c910be36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 21A Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.696755984158 27.098797559738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang